Literature

Die Laaste Uur

Die Apostel Johannes het te midde van gruwelike vervolging geleef. Baie van God se gemeentes is deur verraaiers oorgeneem. Terwyl hy sy sendbriewe geskryf het, het hy gedink dat dit “die laaste uur” voor Christus se wederkoms was. Trouens, dit is ‘n voorbeeld van ons tyd vandag. Elke detail van Johannes se voorspellings word nou vervul! Hierdie “laaste uur” sendbriewe van Johannes is hoofsaaklik vir God se Kerk in die eindtyd bedoel!

Available Translations

English The Last Hour