Wie Is “Dié Profeet?”

Jesus Christus het gesê: “Aan hulle vrugte sal julle hulle ken.” U sal nie ‘n Profeet aan sy hoeveelheid volgelinge, ken nie. Ook nie aan die aantal eiendom wat hy aanskaf nie. U sal hom ken deur die profesieë wat God aan hom openbaar. God sal ook aan hom ‘n kragtige werk gee, om daardie profesieë oor te dra. Die Bybel verwys na “dié profeet” wat sy boodskap net voor die wederkoms van Christus verklaar. Hy word prominent genoem in die eertydse profete, sowel as die vernaamste en minder vername profete, asook in Klaagliedere, Daniël en Openbaring! Kan ons bewys wie hy is? Ek glo dat hierdie boekie, ‘n groter impak sal hê as enige ander boekie wat ons al gepubliseer het. Dit sal ook meer vervolging tot gevolg hê! Onthou dat God, profesie, slegs aan “kindertjies” openbaar (Matthéüs 11:25). Indien u hierdie boekie biddend bestudeer en God om ‘n nederige en kinderlike houding vra, sal u die identiteit van dié profeet kan bewys.

This literature is made free as an educational service in the public interest.
No follow-up. No obligation. Shipping is free. No credit card required.
Learn More

Why is this book free?

All our material is offered absolutely free of charge, with no follow-up or obligation.

We believe the truth should be free. The costs for your book and postage have already been paid for by donations from people who believe its message is too important to let money concerns prevent you from reading it. We will not ask you for any financial donations now or in the future.